Gekies om te Dra (Inspirasie uit Johannes 15:16)
’n Ware verhaal van blywende vrug Sy het...
Bring kragtige, geloofsgevulde boodskappe na jou geleentheid. Gerridene se deurleefde stories en transformerende leringe inspireer vroue om hul Godgegewe doel, genesing en identiteit te omhels. Perfek vir vrouekonferensies, kerkbyeenkomste en gemeenskapsgeleenthede.
Bemoedigende boodskappe gegrond in Bybelse waarhede en genade.
Gepersonaliseerde temas om by jou gehoor se behoeftes aan te sluit.
Om jou bespreking te bevestig, word ‘n 50% deposito vereis by registrasie. Ek maak die proses moeiteloos—voltooi eenvoudig die onderstaande vorm met al die nodige besonderhede, insluitend die datum, ligging en kliëntinligting. Sodra ek dit ontvang het, sal ek met jou in verbinding tree om die finale reëlings te tref en te verseker dat jou geleentheid niks minder as inspirerend is nie!
Vir Enige Vrae of Direkte Kommunikasie, Kontak My Gerus:
📧 E-pos: admin@gerrideneberg.com | berggerridene@gmail.com
📞 Kontaknommer: 072 450 2725
Ervaar volkome heelheid deur Christus se transformerende genade, wat harte herstel en in lyn bring met Sy goddelike plan.
Laat die pyn van die verlede los deur Goddelike waarheid en omhels ‘n oop hart en nuwe moontlikhede.
Identifiseer jou Godgegewe roeping en verbind jou ten volle om in jou unieke bestemming te floreer.
Staan vas te midde van die storms van die lewe en vertrou op God se onbreekbare beloftes vir onwankelbare oorwinning.
Ontdek ewige waardes wat verder strek as wêreldse wins, en bring jou prioriteite in lyn met God se Koninkryksbeginsels.
Oorkom pyn deur herstel en omhels God se genesende beloftes vir nuwe vreugde en hoop.
Omhels jou goddelike identiteit in Christus en leef onder die guns en seën van die Hemel.
Hierdie is nie my enigste temas nie—ek pas met liefde aan by die kliënt se spesifieke begeertes en doelwitte vir die dag.
Gerridene, dit was instant verligting. Soos 'n letterlike berg van skouers !!! Ek voel en is ligter !! Ek en my man het hierdie so soortvan saam gedoen. Ons het ure om gepraat oor hoe ons dinge sien, dalk nou anders sien of dalk nog dieselfde, baie saam gehuil, saam gebid, en hy was 'n great steunpilaar, in die minder makliker gedeeltes van die program. Ons ons harte weer vir die Here gegee, en ons gaan ons loop groot doop. Dinge is en voel net anders vir die laaste 3 weke. Ek het die regte "tools" gekry om die lewe mee aan te pak. Dis net WOW, WOW ! Ek was gisteraand so hartseer na die laaste Sondag sessie, want hierdie program het soooo baie vir my beteken. Baie dankie weereens !!!! Dit voel nie of dit genoeg is om net dankie te sê nie. Sal jou ewig dankbaar wees ! Jy het daadwerklik, saam met die Here,my lewe kom verander !

Vol Vrou Challenge Participant
Mens het leiding nodig om te groei, jou koppie te vul en jou roeping te vind. Dankie Gerridene vir die leiding wat jy gee. Ek het so baie gegroei en ek dink nou anders oor myself. Ek voel nou soos 'n vol vrou wat weer kan uitdeel.

Vol Vrou Challenge Participant
Gerridene carries a true spiritual anointing as a beautiful daughter of the King. She shares biblical truths in a way that truly resonates. Her Vol Vrou journeys transformed my spiritual mind, healed me from the inside out, and helped me adopt healthy habits for a balanced, purposeful life. Can’t wait for 2025!

Happy Customer
Ek vertrou en deel nie so maklik nie, al te veel seer gekry in die verlede, ek is eerder ‘n “one to one” mens,maar ek kan vir jou sê volvrou beteken vir my onsettend baie leer baie van my verkeerde idees en van wie God regtig is, en dat mens niks hoef te doen om sy liefde te verdien nie want jy kan nie. En hoe eenvoudig dit eintlik is om met hom te praat. Jy is ‘n kosbare mens om jouself so vir ander te gee.

Vol Vrou Challenge Participant
Vol Vrou! Ek is sprakeloos gelaat na ‘n grondverskuiwing van 6 weke! Hierdie program wat Gerridene aanbied is ‘n ongelooflik reis met die mees wonderlikste bestemming. Waar ook al jy jouself as mens bevind, hierdie Vol Vrou reis gaan jou lewe omkeer! Hierdie is die beste waarde wat ek nog nooit ontvang het.

Vol Vrou Challenge Participant
This is the most incredible journey any women can ever do. Please do yourself a favour and register for the next one. It changes you in so many ways and most of all you learn so much about the Lord. Well done to you

Vol Vrou Challenge Participant
Groot inspirasie vir soveel dames. Ek self het ‘n ongelooflike reis gehad die 6 weke. Gerridene is getrou en gehoorsaam aan haar Hemelse Vader en leef haar passie uit. Gee Volvrou ‘n go, want in goals is die eerste twee letters GO!

Vol Vrou Challenge Participant
Vol Vrou Season 6 was life-changing! I finally overcame my emotional, physical, and spiritual hurdles. Gerridene’s gentle guidance helped me accept God’s immense love, build healthy habits, and find true joy. I’m more accountable, eat better, and feel stronger. Can’t wait for Vol Vrou 7!

Vol Vrou Challenge Participant
Liefste Gerridene, baie dankie vir 'n fantastiese VV6. Ek het ingeskryf en glad nie geweet wat om te verwag nie maar sjoe dit was 'n journey wat ek weer en weer sal doen. Nie net voel ek beter oor myself nie maar die groei wat ek geestelik ervaar het is absoluut wonderlik en ongelooflik dankbaar daaroor. Doen voort met jou roeping om vroue te bemagtig.

Vol Vrou Challenge Participant
Vol Vrou Season 6 was a profound journey! Gerridene led me to where I needed to be as a woman. It wasn’t just about weight loss—it was about healing emotionally and spiritually. I learned to let go, forgive, love myself, and truly embrace God’s love. I feel lighter, happier, and ready for more growth!
Welcome to my blog! Here, I share heartfelt reflections, practical tips, and uplifting insights to help you thrive in every season of life. From faith-based guidance and wellness strategies to personal growth stories and Vol Vrou updates, my goal is to nurture your spirit, ignite your purpose, and bring fresh hope to your everyday journey. I’d love for you to join me as we walk this path together—one inspiring story at a time!
’n Ware verhaal van blywende vrug Sy het...
Is God of Geld Jou Ware Voorsiener? Vind...
There are seasons in life when we desperately...
Struggling to Read the Bible? Find Clarity &...
Danielle
Happy Customer