Are you ready to feel strong, energized, and at peace with food? Let’s walk this journey together! 📩 Email me to start your transformation today!
Gerridene, dit was instant verligting. Soos 'n letterlike berg van skouers !!! Ek voel en is ligter !! Ek en my man het hierdie so soortvan saam gedoen. Ons het ure om gepraat oor hoe ons dinge sien, dalk nou anders sien of dalk nog dieselfde, baie saam gehuil, saam gebid, en hy was 'n great steunpilaar, in die minder makliker gedeeltes van die program. Ons ons harte weer vir die Here gegee, en ons gaan ons loop groot doop. Dinge is en voel net anders vir die laaste 3 weke. Ek het die regte "tools" gekry om die lewe mee aan te pak. Dis net WOW, WOW ! Ek was gisteraand so hartseer na die laaste Sondag sessie, want hierdie program het soooo baie vir my beteken. Baie dankie weereens !!!! Dit voel nie of dit genoeg is om net dankie te sê nie. Sal jou ewig dankbaar wees ! Jy het daadwerklik, saam met die Here,my lewe kom verander !

Vol Vrou Challenge Participant
Mens het leiding nodig om te groei, jou koppie te vul en jou roeping te vind. Dankie Gerridene vir die leiding wat jy gee. Ek het so baie gegroei en ek dink nou anders oor myself. Ek voel nou soos 'n vol vrou wat weer kan uitdeel.

Vol Vrou Challenge Participant
Gerridene carries a true spiritual anointing as a beautiful daughter of the King. She shares biblical truths in a way that truly resonates. Her Vol Vrou journeys transformed my spiritual mind, healed me from the inside out, and helped me adopt healthy habits for a balanced, purposeful life. Can’t wait for 2025!

Happy Customer
Ek vertrou en deel nie so maklik nie, al te veel seer gekry in die verlede, ek is eerder ‘n “one to one” mens,maar ek kan vir jou sê volvrou beteken vir my onsettend baie leer baie van my verkeerde idees en van wie God regtig is, en dat mens niks hoef te doen om sy liefde te verdien nie want jy kan nie. En hoe eenvoudig dit eintlik is om met hom te praat. Jy is ‘n kosbare mens om jouself so vir ander te gee.

Vol Vrou Challenge Participant
Vol Vrou! Ek is sprakeloos gelaat na ‘n grondverskuiwing van 6 weke! Hierdie program wat Gerridene aanbied is ‘n ongelooflik reis met die mees wonderlikste bestemming. Waar ook al jy jouself as mens bevind, hierdie Vol Vrou reis gaan jou lewe omkeer! Hierdie is die beste waarde wat ek nog nooit ontvang het.

Vol Vrou Challenge Participant
This is the most incredible journey any women can ever do. Please do yourself a favour and register for the next one. It changes you in so many ways and most of all you learn so much about the Lord. Well done to you

Vol Vrou Challenge Participant
Groot inspirasie vir soveel dames. Ek self het ‘n ongelooflike reis gehad die 6 weke. Gerridene is getrou en gehoorsaam aan haar Hemelse Vader en leef haar passie uit. Gee Volvrou ‘n go, want in goals is die eerste twee letters GO!

Vol Vrou Challenge Participant
Vol Vrou Season 6 was life-changing! I finally overcame my emotional, physical, and spiritual hurdles. Gerridene’s gentle guidance helped me accept God’s immense love, build healthy habits, and find true joy. I’m more accountable, eat better, and feel stronger. Can’t wait for Vol Vrou 7!

Vol Vrou Challenge Participant
Liefste Gerridene, baie dankie vir 'n fantastiese VV6. Ek het ingeskryf en glad nie geweet wat om te verwag nie maar sjoe dit was 'n journey wat ek weer en weer sal doen. Nie net voel ek beter oor myself nie maar die groei wat ek geestelik ervaar het is absoluut wonderlik en ongelooflik dankbaar daaroor. Doen voort met jou roeping om vroue te bemagtig.

Vol Vrou Challenge Participant
Vol Vrou Season 6 was a profound journey! Gerridene led me to where I needed to be as a woman. It wasn’t just about weight loss—it was about healing emotionally and spiritually. I learned to let go, forgive, love myself, and truly embrace God’s love. I feel lighter, happier, and ready for more growth!
Danielle
Happy Customer