Skip to content
  • Home
  • About
  • Shop
    • My account
    • Cart
    • Checkout
  • Blog
  • My Podcast
  • Speaker Booking
  • Reviews
  • Abundant Woman
  • Renewed in Him
  • Contact
    • Refund and Returns Policy
    • Cancellation Policy
    • Shipping Policy
Get Started

404

Ons praat so maklik van `n God van meer!

Meer vrede.
Meer deurbrake.
Meer voorsiening.
Meer seën.

Maar wat as God se "meer" lank voor die sigbare meer begin?

Wat as die eerste plek waar Hy meer wil doen, nie jou bankrekening, jou huwelik of jou omstandighede is nie... maar jou hart?

🌿 God se meer begin gewoonlik lank voordat jy dit in jou omstandighede sien. Dit begin binne jou.

Ek sien ongelooflik uit om saam met die dames van Optimaal Vrou hierdie onderwerp verder oop te breek en te ontdek hoe God ons voorberei vir die meer waarvoor ons bid.

📍 1 Augustus
🕘 09:00 – 13:00
🍽️ Ligte ete ingesluit
🎟️ Kaartjies: R200 per persoon

Kaartjies is aanlyn beskikbaar via Eventsuite. Vir enige navrae is julle ook welkom om vir Brigit te kontak.

Ek hoop om jou daar te sien. 🤍

#GodVanMeer #OptimaalVrou #Geloof #VroueBediening #GerrideneBerg #MeerVanGod

View Instagram post by gerridene_berg_lifestyle
192 15
Open post by gerridene_berg_lifestyle with ID 18065552675706543
Ons praat so maklik van 'n God van meer!

Meer vrede.
Meer deurbrake.
Meer voorsiening.
Meer seën.

Maar wat as God se "meer" lank voor die sigbare meer begin?

Wat as die eerste plek waar Hy meer wil doen, nie jou bankrekening, jou huwelik of jou omstandighede is nie... maar jou hart?

🌿 God se meer begin gewoonlik lank voordat jy dit in jou omstandighede sien. Dit begin binne jou.

Ek sien ongelooflik uit om saam met die dames van Optimaal Vrou hierdie onderwerp verder oop te breek en te ontdek hoe God ons voorberei vir die meer waarvoor ons bid.

📍 1 Augustus
🕘 09:00 – 13:00
🍽️ Ligte ete ingesluit
🎟️ Kaartjies: R200 per persoon

Kaartjies is aanlyn beskikbaar via Eventsuite. Vir enige navrae is julle ook welkom om vir Brigit te kontak.

Ek hoop om jou daar te sien. 🤍

#GodVanMeer #OptimaalVrou #Geloof #VroueBediening #GerrideneBerg #MeerVanGod

Ek het lank gewonder of ek hierdie post wil share.

Nie omdat ek skaam is vir die storie nie, maar omdat ek nog daarin staan.

Ons is amper aan die einde van Junie – Infertility Awareness Month – en die waarheid is dat hierdie maand my meer gebreek het as wat ek verwag het.

Ek het gehoop. Ek het regtig gehoop.

Ek het die medikasie geneem, die prosedures gedoen, die inspuitings gedoen, gebid, gevas en God vertrou. En toe moes ek kyk hoe die tweede strepie al hoe ligter word totdat die negatief daar staan.

Dalk is dit die deel waarvan ons te min praat. Nie net die teleurstelling nie, maar die verwarring wat daarmee saamkom. Want wanneer jy alles gedoen het wat jy weet om te doen en jy regtig geglo het God gaan deurkom, ontstaan daar vrae wat jy nie altyd hardop sê nie.

As U my sien, waarom hierdie? As U goed is, waarom hierdie? As U kan, waarom nie nou nie?

God is nie bang vir daardie vrae nie.

Wat gevaarlik raak, is wanneer die vyand ons pyn begin gebruik om antwoorde namens God te gee. Want dit is wat hy van die begin af doen. Hy wag nie gewoonlik vir ons sterkste oomblikke nie; hy wag vir die oomblikke wanneer ons seerste is. Wanneer die toets negatief is. Wanneer iemand anders se aankondiging op jou skerm verskyn.

Dit is dan wanneer die fluisteringe begin: Miskien het God jou vergeet. Miskien doen Hy dit vir ander, maar nie vir jou nie. Miskien glo jy nie genoeg nie. Miskien is jy die uitsondering.

En voor jy jou kom kry, probeer jy nie meer jou situasie verstaan nie. Jy begin God se karakter bevraagteken.

Dis presies wat die slang met Eva gedoen het. Hy het nie begin deur God se bestaan te ontken nie. Hy het God se hart bevraagteken.

"Het God regtig gesê?"

Met ander woorde: Kan jy Hom regtig vertrou?

God se goedheid word nie bewys deur hoe vinnig Hy my gebede antwoord nie.

Martha en Maria het ook gewag. Hulle het ook gehuil. Hulle het ook gedink dit is te laat. En tog het Jesus opgedaag. Nie op hulle tydlyn nie, maar op Syne.

Aan die vrou wat vandag wag: moenie die vyand toelaat om God se karakter te definieer vanuit jou teleurstelling nie. Want jou wagtyd beteken baie dinge, maar dit beteken nie dat God jou vergeet het nie.

View Instagram post by gerridene_berg_lifestyle
1198 76
Open post by gerridene_berg_lifestyle with ID 17934226689085849

Ons bid vir God se plan - nie waar? 🤔

Maar die oomblik wanneer Sy plan deur pyn, verlies, wagtyd of teleurstelling loop, begin ons dink iets het verkeerd gegaan.

Die waarheid?

Baie van die dinge wat ons vandag die hardste probeer vermy, is presies die dinge wat God gebruik om ons te vorm.

Ons wil graag glo dat groei mooi lyk.
Dit doen nie altyd nie.

Groei lyk soos Abraham wat jare wag vir `n belofte.
Groei lyk soos Josef wat in `n tronk sit vir iets wat hy nie gedoen het nie.
Groei lyk soos Jesus wat in Getsemane bloed sweet voordat daar ooit `n opstanding was.

Ons aanbid die getuienis, maar ons verag die proses wat dit gebou het.

Dis waarom so baie mense geestelik stagneer.

Nie omdat God hulle vergeet het nie.
Nie omdat God nie werk nie.

Maar omdat hulle elke seisoen probeer ontsnap wat bedoel was om hulle te verander.

Die seisoen wat jy vandag vervloek, mag dalk die seisoen wees wat God eendag gebruik om jou karakter te bou, jou geloof te verdiep en jou afhanklikheid van Hom te herstel.

Jy wil dalk hierdie hoofstuk uitskeur.

God gebruik dit as die hoofstuk wat die hele storie verander.

Some of your deepest growth will happen in seasons you would have chosen to skip.

En die harde waarheid?

As jy die seisoen kon oorslaan, sou jy waarskynlik ook die mens oorgeslaan het wat God besig is om jou te maak.im so

View Instagram post by gerridene_berg_lifestyle
38 0
Open post by gerridene_berg_lifestyle with ID 18033820340635639
Ons bid vir God se plan - nie waar? 🤔 

Maar die oomblik wanneer Sy plan deur pyn, verlies, wagtyd of teleurstelling loop, begin ons dink iets het verkeerd gegaan.

Die waarheid?

Baie van die dinge wat ons vandag die hardste probeer vermy, is presies die dinge wat God gebruik om ons te vorm.

Ons wil graag glo dat groei mooi lyk.
Dit doen nie altyd nie.

Groei lyk soos Abraham wat jare wag vir 'n belofte.
Groei lyk soos Josef wat in 'n tronk sit vir iets wat hy nie gedoen het nie.
Groei lyk soos Jesus wat in Getsemane bloed sweet voordat daar ooit 'n opstanding was.

Ons aanbid die getuienis, maar ons verag die proses wat dit gebou het.

Dis waarom so baie mense geestelik stagneer.

Nie omdat God hulle vergeet het nie.
Nie omdat God nie werk nie.

Maar omdat hulle elke seisoen probeer ontsnap wat bedoel was om hulle te verander.

Die seisoen wat jy vandag vervloek, mag dalk die seisoen wees wat God eendag gebruik om jou karakter te bou, jou geloof te verdiep en jou afhanklikheid van Hom te herstel.

Jy wil dalk hierdie hoofstuk uitskeur.

God gebruik dit as die hoofstuk wat die hele storie verander.

Some of your deepest growth will happen in seasons you would have chosen to skip.

En die harde waarheid?

As jy die seisoen kon oorslaan, sou jy waarskynlik ook die mens oorgeslaan het wat God besig is om jou te maak.im so

We spend so much of our lives chasing things we will one day leave behind.

More money.
More success.
More recognition.
More possessions.

Yet when our lives are over, none of those things will cross the threshold of eternity with us.

Not our titles.
Not our achievements.
Not our bank accounts.

People will.

The souls we loved.
The lives we impacted.
The people we encouraged, served, prayed for, and pointed toward Jesus.

The world teaches us to build our own kingdoms.

Jesus spent His life building people.

Maybe that`s why one day, the question won`t be how much we accumulated, but what we did with what we were given.

Did we love well?

Did we forgive quickly?

Did we make room at our table?

Did we tell people about the hope we found in Christ?

Did we leave people closer to Jesus than when we found them?

Heart question:

If Heaven measured your life not by what you owned, but by who you influenced for eternity... what would your life look like today?

🤍Hebrew

View Instagram post by gerridene_berg_lifestyle
97 2
Open post by gerridene_berg_lifestyle with ID 18106761610946857
We spend so much of our lives chasing things we will one day leave behind.

More money.
More success.
More recognition.
More possessions.

Yet when our lives are over, none of those things will cross the threshold of eternity with us.

Not our titles.
Not our achievements.
Not our bank accounts.

People will.

The souls we loved.
The lives we impacted.
The people we encouraged, served, prayed for, and pointed toward Jesus.

The world teaches us to build our own kingdoms.

Jesus spent His life building people.

Maybe that's why one day, the question won't be how much we accumulated, but what we did with what we were given.

Did we love well?

Did we forgive quickly?

Did we make room at our table?

Did we tell people about the hope we found in Christ?

Did we leave people closer to Jesus than when we found them?

Heart question:

If Heaven measured your life not by what you owned, but by who you influenced for eternity... what would your life look like today?

🤍Hebrew

Ek wonder of God soms die stilte van mense gebruik om ons weer aan die Stem van die Vader te herinner.

Ons grootste behoefte in `n krisis is `n oplossing of antwoorde - maar mag dit eerder Sy teenwoordigheid wees/word!

Die vraag is: Wie se stem glo jy die meeste wanneer nood opdaag? 💛

View Instagram post by gerridene_berg_lifestyle
709 22
Open post by gerridene_berg_lifestyle with ID 18124682017648537
Ek wonder of God soms die stilte van mense gebruik om ons weer aan die Stem van die Vader te herinner.

Ons grootste behoefte in 'n krisis is 'n oplossing of antwoorde - maar mag dit eerder Sy teenwoordigheid wees/word! 

Die vraag is: Wie se stem glo jy die meeste wanneer nood opdaag? 💛

Die heining het die ontmoeting beperk, maar nie verhinder nie. Dis hoe baie van ons verhoudings en selfs ons verhouding met God soms lyk. 🐐

Ons spandeer so baie van ons lewens om heinings te bou.

Heinings om ons harte te beskerm.
Heinings rondom teleurstellings.
Heinings rondom seerkry.
Heinings rondom mense wat ons nie heeltemal vertrou nie.

En soms is die heinings nodig.

Maar ek besef ook: Nie elke heining hoef `n skeiding te wees nie. Sommige heinings is bloot `n herinnering dat ons steeds kan uitreik.

Ons leef in `n wêreld waar mense al hoe meer afgesonder raak.
Ons skuil agter skerms.
Agter besigwees.
Agter ons eie pyn.
Agter die verskoning dat iemand anders eerste moet uitreik.

Intussen staan daar mense net aan die ander kant van die heining. Mense wat hoop iemand sien hulle. Iemand hoor hulle. Iemand gee om.

Die Koninkryk van God word dikwels gebou deur eenvoudige uitreikings.

`n Telefoon oproep.
`n Gebed.
`n Drukkie.
`n Boodskap.
`n Uitgestrekte hand.

Want liefde vra nie altyd dat die heining verwyder word nie. Soms vra liefde net dat jy bereid is om deur die heining uit te reik.

"Laat ons nie liefhê met woorde of met die tong nie, maar met dade en in waarheid." – 1 Johannes 3:18 🤍ka dish

View Instagram post by gerridene_berg_lifestyle
103 0
Open post by gerridene_berg_lifestyle with ID 18097285883224274
Die heining het die ontmoeting beperk, maar nie verhinder nie. Dis hoe baie van ons verhoudings en selfs ons verhouding met God soms lyk. 🐐 

Ons spandeer so baie van ons lewens om heinings te bou.

Heinings om ons harte te beskerm.
Heinings rondom teleurstellings.
Heinings rondom seerkry.
Heinings rondom mense wat ons nie heeltemal vertrou nie.

En soms is die heinings nodig.

Maar ek besef ook:  Nie elke heining hoef 'n skeiding te wees nie. Sommige heinings is bloot 'n herinnering dat ons steeds kan uitreik.

Ons leef in 'n wêreld waar mense al hoe meer afgesonder raak.
Ons skuil agter skerms.
Agter besigwees.
Agter ons eie pyn.
Agter die verskoning dat iemand anders eerste moet uitreik.

Intussen staan daar mense net aan die ander kant van die heining. Mense wat hoop iemand sien hulle. Iemand hoor hulle. Iemand gee om.

Die Koninkryk van God word dikwels gebou deur eenvoudige uitreikings.

'n Telefoon oproep.
'n Gebed.
'n Drukkie.
'n Boodskap.
'n Uitgestrekte hand.

Want liefde vra nie altyd dat die heining verwyder word nie. Soms vra liefde net dat jy bereid is om deur die heining uit te reik.

"Laat ons nie liefhê met woorde of met die tong nie, maar met dade en in waarheid." – 1 Johannes 3:18 🤍ka dish
Follow Me On Instagram

Stay Connected

Sign up for my monthly newsletter and receive uplifting messages, practical tips for living abundantly, and exclusive updates on upcoming events and programmes. It’s just one click to start your journey toward a life filled with faith, joy, and purpose—let’s walk this path together!

Check your inbox or spam folder to confirm your subscription.

Living abundantly starts with a heart rooted in faith. I’m here to walk this journey with you—sharing hope, encouragement, and practical tools to help you thrive in every season of life.

Quick Contact

  • +27 (0)72 450 2725
  • info@gerrideneberg.com
  • berggerridene@gmail.com
Facebook Instagram Youtube

Quick Links

  • About
  • Shop
  • Abundant Woman
  • Speaker Booking
  • Contact
  • Refund Policy
  • Shipping Policy
  • Cancellation Policy

Copyright © 2025 Gerridene Berg. All rights reserved. | Web Design by Swerve Designs